Kruisvaart Na Liefde
Frenette van Wyk [Wyk, Frenette van]Op die landgoed van Chalon word jaarliks skyngevegte aangebied, waar ridders teen mekaar veg. Baron Fridric se vurige dogter Arielle neem ook hierdie jaar deel. Sy is soos 'n seun grootgemaak met al die gevegstegnieke onder die knie. Maar toe sy die ridder, Fernand de Marat, ontmoet, ontdek sy dat die hunkerings van 'n vrou in haar sluimer. Hy neem haar nie ernstig op nie en dit stel haar teleur, maar hy is ook die een wat die droom wat sy so lank al in die geheim troetel, onverwags nuwe hoop gee. Vermom as 'n man durf sy die tog saam met ander kruisvaarders aan om Jerusalem te gaan bevry. Maar sy word deur die sultan se soldate gevange geneem en beland in sy harem. En dáár is geen uitkomkans nie ...
Yıl:
2012
Dil:
afrikaans
ISBN 10:
1920625186
ISBN 13:
9781920625184
ISBN:
B00ANN225K
Dosya:
EPUB, 145 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2012